Tygerberg Vliegtuig Full Lyrics
[00:39.46] As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
[00:43.34] Sal ek al my voornemens oorweeg
[00:47.59] Dit is makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
[00:53.53] Dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
[00:57.42] Ek's gebore met drie sesse op my kop getatoeëer
[01:02.15] Ek probeer net vasklou aan wie ek is
[01:06.11] Ek probeer net vasklou aan wie ek is
[01:18.18] Dis op die TV en dis in my brein
[01:21.77] Dis aaklig om te sien hoe die skaapmentaliteit ons kry
[01:25.93] Ons almal werk saam aan Afrikaanse Amerika
[01:29.83] Algemene denkdisfunksie, lees net mooi en volg dan
[01:42.62] Die instruksies wat hul vir ons gee
[01:45.81] Werk, trou en kinders kry, en moontlik dan aan depressie ly
[01:54.49] Iemand moet vra hoekom
[01:58.31] Iemand moet vra hoekom
[02:05.64] Ons almal vrek alleen
[02:07.77] Ons almal vrek alleen
[02:09.86] Ons almal vrek alleen
[02:14.02] Ek probeer net vasklou aan wie ek is
[02:18.02] Ek probeer net vasklou aan wie ek is
[02:28.78]