Afgesonder Full Lyrics
[00:00.77] Skerp Afrika-son wat klop op my rug
[00:05.87] Panga-woorde wat op my oerwoud-ore val
[00:16.71] Hou 'n oop gemoed
[00:19.94] Ek sê vertrou niemand nie
[00:35.32] Ek het die harde manier geleer
[00:40.67] Ek kyk weer na die horison
[00:43.01] Weet waar my vreugde vandaan kom
[00:45.95] Dit is moeiliker om 'n kind groot te maak
[00:49.69] As om grootmens te speel
[00:53.53] By die suidpunt
[00:55.20] By die see
[00:57.65] Leef ons afgesonder
[01:00.26] Van die wêreld afgesny
[01:03.91] By die suidpunt
[01:05.29] By die see
[01:07.97] Leef ons afgesonder
[01:10.60] Van die wêreld afgesny
[01:19.02] Hou 'n oop gemoed
[01:21.90] Ek sê vertrou niemand nie
[01:32.73] Vertrou niemand nie
[01:37.60] My onkunde is dalk my kruis
[01:42.27] Ruggraat in die sitkamer verloor
[01:44.92] Baklei en skree
[01:46.53] Oor en oor
[01:47.85] Dit is makliker om kinders te maak
[01:51.51] As om grootmens te wees
[01:55.52] By die suidpunt
[01:56.85] By die see
[01:59.41] Leef ons afgesonder
[02:01.94] Van die wêreld afgesny
[02:05.93] By die suidpunt
[02:07.28] By die see
[02:09.82] Leef ons afgesonder
[02:12.23] Van die wêreld afgesny
[02:30.92] Hou 'n oop gemoed
[02:34.13] Ek sê vertrou niemand nie
[02:38.62] Dit is veiliger hier
[02:42.35] Minder misdaad
[02:43.68] Meer vakansieoord
[02:45.80] Werklik 'n wêreldklas-stad met
[02:48.98] Wêreldklas-kak
[02:50.29] Hierdie bubble gaan bars
[02:53.95] Hierdie bubble gaan bars
[02:59.44]