Bel Vir Middelvinger Full Lyrics
[00:09.27] Bel vir Middelvinger
[00:13.32] Ons kan halfies gaan
[00:16.09] Langs Tafelberg af ry
[00:22.05] Terwyl die son sak
[00:24.42] Doen dit nou
[00:26.33] En ons kan kyk wat gebeur
[00:30.81] Sal in elk geval
[00:33.18] Die geld wat ek het spandeer
[00:48.80] 'n Doodloop aand
[00:50.70] Van 'n doodloop maand
[00:54.10] Van 'n baie onbesonderse jaar
[01:01.32] My duiwels sal selfsugtig
[01:03.64] By my waak
[01:06.28] 'n Vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaal
[01:15.86] Los dit vir later
[01:22.04] 'n Plan B
[01:23.21] Jy weet hoe dit werk
[01:26.29] Enige oomblik kan een van ons vrek
[01:29.43] Wat jy begin het moet klaar
[01:33.78] Iemand word altyd in die steek gelaat
[01:40.56] Dit raak erger voor dit gesond kan raak
[01:58.42] Dis jy
[01:59.72] Jy het hulle hier ingelaat
[02:04.62] My duiwels sal nou snoesig
[02:07.49] By my slaap
[02:09.37] Ek le oop oe
[02:12.15] Doodstil en wag
[02:14.04] Vir 'n kans om te ontsnap
[02:20.62] Om werklik gered te word
[02:25.36] Moet jy eers op die rand staan
[02:28.30] Ek is nie 'n welsyn saak nie
[03:04.48] Dit mag dalk so lyk
[03:07.87] Hoe konstruktief is negatiwiteit
[03:13.38] Wat het ek bereik?
[03:17.45] My toekoms ruineer
[03:20.18] Om my hedendaag te preserveer
[03:28.03]