As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

by Fokofpolisiekar · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Lyrics

[00:19.61] Elke oggend is ek in die hel [00:23.52] Ek word wakker en die vlamme brand my vel [00:27.28] Sal ek ooit rêrig kan opstaan en nie my bed mis nie [00:35.10] Gee my alkohol, gee my 'n lewe
Alternative Rock en

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand Full Lyrics

[00:19.61] Elke oggend is ek in die hel [00:23.52] Ek word wakker en die vlamme brand my vel [00:27.28] Sal ek ooit rêrig kan opstaan en nie my bed mis nie [00:35.10] Gee my alkohol, gee my 'n lewe [00:38.75] Gee vir my raad, gee vir my 'n rede [00:42.95] Sodat ek kan opstaan, verlore gebore [00:50.56] En elke keer as ek glimlag, raak dit net swaarder [00:58.05] Kan ek ophou lewe ná vandag [01:04.39] En als is weg [01:06.62] Draai jou ander skouer dan's als reg [01:10.82] Hoekom raak ek so kwaad? [01:12.93] Ek vind ek raak so kwaad [01:15.89] En ek skree God, maar dis niks werd nie [01:21.04] Daar is iets beeldskoon in die donker nag [01:28.50] Daar is iets beeldskoon in die donker nag [01:36.13] Daar is iets beeldskoon in die donker nag [01:43.93] Daar is iets beeldskoon [02:06.98] Daar is iets beeldskoon in die nag [02:23.48]

Frequently Asked Questions

What genre is "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand" by Fokofpolisiekar?

"As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand"?

The opening lyrics are: "[00:19.61] Elke oggend is ek in die hel"