Selfoontoring van Babel Full Lyrics
[00:10.09] Dis 'n teer saak dié
[00:14.16] Laat ons die pad vat
[00:18.53] Ek is oppervlak
[00:20.13] Krap diep
[00:22.84] En jy sal draadwerk en waansin in my sien
[00:29.18] Robot god spinnekop
[00:33.24] Lê eiers in my mond
[00:37.79] Ons bewe in sy teenwoordigheid
[00:41.65] Sit vas in sy spinnerak
[00:44.05] Biologiese rekenaar
[00:48.80] Kopieë van mekaar
[00:52.99] Gebreekte antenna
[00:57.35] Sukkel om te kommunikeer met mekaar
[01:02.79]
[01:08.04] Ons kruisig die wyse
[01:12.71] En wys na die kruise
[01:16.63] As bewyse van ons menslikheid
[01:20.86] Sal jou data myn
[01:22.15] En hou soos 'n geheim
[01:25.85] Robot god spinnekop
[01:29.70] Lê eiers in my mond
[01:34.47] Ons bewe in sy teenwoordigheid
[01:38.30] Sit vas in sy spinnerak
[01:40.79] Biologiese rekenaar
[01:44.97] Kopieë van mekaar
[01:49.69] Gebreekte antenna
[01:54.17] Sukkel om te kommunikeer met mekaar
[01:59.99]
[02:24.22] Biologiese rekenaar
[02:28.93] Kopieë van mekaar
[02:33.18] Gebreekte antenna
[02:37.86] Sukkel om te kommunikeer met mekaar
[02:42.25] Sukkel om te kommunikeer met mekaar
[02:47.27]
[02:50.87] Sukkel om te kommunikeer met mekaar
[02:54.16]