Selfmedikasie Full Lyrics
[00:15.18] Daar is vrees in my pa se oë
[00:22.55] Sy gewete brand soos tyres
[00:25.79] 'N Rooksein na daarbo
[00:30.55] Ons is almal in dieselfde boot
[00:34.30] Vasgeketting aan die aarde
[00:36.07] En ons fok net voort
[00:38.18] Dinge verander
[00:40.09] Dinge verander
[00:41.90] Dinge verander nie
[00:44.34] Waar bly jy?
[00:46.48] Jy bly stil
[00:47.97] Wat sê jy?
[00:49.27] Sukkel om jou te hoor
[00:51.71] Bo die kakofonie
[00:53.55] Deur die ligbesoedeling
[00:55.12] Sukkel ek om jou te sien
[00:57.07] Selfs met die
[00:58.02] Selfs met die
[00:58.86] Selfmedikasie
[01:05.79] Selfs met die
[01:06.53] Selfmedikasie
[01:14.79] Daar is hoop
[01:18.15] In my ma se hart
[01:22.37] Haar gebede soos 'n swerm
[01:25.01] 'N Noodkreet na daarbo
[01:30.08] Ons is almal in dieselfde boot
[01:33.77] Vasgeketting aan mekaar
[01:35.69] En ons fok net voort
[01:37.72] Mense verander
[01:39.30] Mense verander
[01:41.63] Maar Jesus nooit
[01:45.99] Waar bly jy?
[01:47.77] Jy bly stil
[01:49.62] Wat sê jy?
[01:50.94] Sukkel om jou te hoor
[01:53.06] Bo die kakofonie
[01:54.90] Deur die ligbesoedeling
[01:56.72] Sukkel ek om jou te sien
[01:58.54] Selfs met die
[01:59.40] Selfs met die
[02:00.24] Selfmedikasie
[02:07.12] Selfs met die
[02:07.97] Selfmedikasie
[02:23.52] Jissis, party dae voel'it vir my asof ek dit nie gaan maak nie
[02:27.73] En dan kan ek nie verstaan hoekom jy vir my kwaad raak nie
[02:31.42] Hoekom ek nie kan onthou om die bed weer op te maak nie
[02:35.44] Hoekom ek bang is iemand breek in terwyl ek nie daar is nie
[02:39.62] Waar bly jy?
[02:41.24] In Bellville
[02:43.39] Waar's dit?
[02:44.41] Dis daar langs die N1 naby Durbanville
[03:19.49]