Ontken Altyd Alles

by Fokofpolisiekar · · Alternative Rock
Lyrics

Quick Answer — Ontken Altyd Alles Lyrics

Vrede gevind met die teenstrydigheid wat in die are van my dorp versprei ek het te lank terug gedink
Alternative Rock 2004 English

Ontken Altyd Alles Full Lyrics

Vrede gevind met die teenstrydigheid wat in die are van my dorp versprei ek het te lank terug gedink te lank terug gesig gewys al my grense wat verskuif Met my voete diep onder die slyk van stil rivier my koppe in wolke hande van dier Dis net natuurlik so ek is net natuurlik hoog Jy verdoof die deel wat tyd so skelm steel ek sal volgende jaar begin bedaar Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou geweerloop teen die tempel nie in die mond nie onthou Veels geluk met my vetraagsdag impulsiewe huiwering as daar ooit n spesiale boodskap was vir my het ek dit mis gekyk my liedjie van die jaar het ek perongeluk oorgetape

Frequently Asked Questions

When was "Ontken Altyd Alles" by Fokofpolisiekar released?

"Ontken Altyd Alles" by Fokofpolisiekar was released in 2004.

What genre is "Ontken Altyd Alles" by Fokofpolisiekar?

"Ontken Altyd Alles" by Fokofpolisiekar is a Alternative Rock song.

What are the opening lyrics of "Ontken Altyd Alles"?

The opening lyrics are: "Vrede gevind"